South African Bible Believer


South African Bible Believers: Afrikaans

 

Sagaria 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14]

SAGARIA 5:1 En ek het my oŽ weer opgeslaan en gekyk--daar was 'n vlieŽnde boekrol.
SAGARIA 5:2 En hy het vir my gesÍ: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien 'n vlieŽnde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el.
SAGARIA 5:3 Daarop sÍ hy vir my: Dit is die vloek wat uitgaan oor die ganse land; want ooreenkomstig daarmee sal al die diewe hiervandaan weggeruim word, en ooreenkomstig daarmee sal al die meinediges hiervandaan weggeruim word.
SAGARIA 5:4 En laat dit uitgaan, spreek die HERE van die leŽrskare, en dit sal kom in die huis van die dief en in die huis van hom wat vals sweer by my Naam; en dit sal binne-in sy huis vernag en dit verteer saam met sy balke en sy klippe.
SAGARIA 5:5 Daarop kom die engel vorentoe wat met my gespreek het, en sÍ vir my: Slaan tog jou oŽ op, en kyk wat daar te voorskyn kom.
SAGARIA 5:6 Toe sÍ ek: Wat beteken dit? En hy antwoord: Dit is die efa wat te voorskyn kom. Verder het hy gesÍ: So lyk hulle in die ganse land.
SAGARIA 5:7 En meteens word daar 'n looddeksel opgelig, en daar was 'n vrou wat binne-in die efa sit.
SAGARIA 5:8 En hy sÍ: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.
SAGARIA 5:9 Toe slaan ek my oŽ op en kyk--daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van 'n groot sprinkaanvoŽl, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.
SAGARIA 5:10 Daarop sÍ ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa?
SAGARIA 5:11 En hy antwoord my: Om vir haar 'n huis te bou in die land SŪnear; en is dit klaar, dan word sy daar op haar plek neergesit.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase


The Fundamental Top 500